Jacobus Stephanus is gebore op 18-3-1869 en hy sterf op 2-11-1950. Getroud met Johanna Margareta van Graan (Gebore 30-1-1865 en Sterf 15-1-1924). Jacobus Stephanus is die sesde geslag.
Die sewende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Daniel Bruwer, sy seun Jacobus Stephanus en kleinseun Hendrik Jacobus (Hentie) en agterkleinseun Jacobus Stephanus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:
- Estienne Bruwer (a)
- Johannes Bruwer (b6)
-
Daniel Bruwer (c5)
- Jacobus Stephanus (d7)
- Hendrik Jacobus (e10)
- Jacobus Stephanus (f1)
Die kinders (7de Geslag) van Jacobus Stephanus was:
Kinders van Jacobus Stephanus (b6c5d7e10f1)
Naam |
|
Gebore |
Sterf |
Maria Storm |
g1 |
8-2-1890 |
29-10-1946 |
Elizabeth Naude |
g2 |
26-7-1891 |
6-11-1914 |
Hendrik Jacobus |
g3 |
4-8-1893 |
12-8-1956 |
Hester Helena Johanna |
g4 |
9-2-1896 |
Unknown |
Johan van Graan |
g5 |
26-1-1899 |
17-4-1965 |
Susanna Helena |
g6 |
26-9-1900 |
|
Johanna Magaretta |
g7 |
2-5-1906 |
|