Lodewicus Jacobus, ook bekend as Lodewyk Johannes, is gebore op 19.5.1804. Hy is gedoop in Tulbagh op 17.8.1833 en hy sterf op 5.5.1911. Hy is getroud. met Johanna Petronella Stemmet op 18.5.1858. Sy was die dogter van Johan Willem Stemmet en Johanna Pretonella Joubert, 'n suster van generaal Petrus Jacobus Joubert. Lodewicus Jacobus het saam met sy broer van Robertson getrek na die Boesmanland. Hulle het dit in daai dae die "voorwereld" genoem. Die Vanwyksvlei nedersetting is later aangele op sy plase "Leeukolk" en "Gannabos" in die distrik Carnavon. Sy broer, Johannes Jacobus (Hans) het op die plaas "Springbokoog" in die Carnavon-distrik met skape geboer.
Die sewende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Jacobus Stephanus Bruwer en sy seun Johannes Godfriedus en kleinseun Willem Fredrick Jacobus en agterkleinseun Lodewicus Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:
Die kinders (7de Geslag) van Lodewicus Jacobus was:
Kinders van Lodewicus Jacobus (b7c1d1e4f2)
Naam |
|
Gebore |
Sterf |
Martha Elizabeth
|
b7c1d1e4f2g1 |
15.3.1859 |
|
Willem Frederick Jacobus |
b7c1d1e4f2g2 |
24.9.1869 |
27.8.1944 |
Johan Wilhelm |
b7c1d1e4f2g3 |
4.9.1862 |
29.7.1940 |
Lodewicus Jacobus (Klein Lodewyk) |
b7c1d1e4f2g4 |
23.9.1865 |
17.9.1922 |
Johannes Jacobus |
b7c1d1e4f2g5 |
1866 |
26.10.1902 |
Martha Elizabeth Petronella |
b7c1d1e4f2g6 |
1869 |
|
Adamus Paulus |
b7c1d1e4f2g7 |
10.7.1870 |
27.3.1935 |
Alida Magdalena |
b7c1d1e4f2g8 |
1873 |
|
Jacobus Daniel |
b7c1d1e4f2g9 |
12.2.1874 |
23.11.1923 |
Hester Catharina |
b7c1d1e4f2g10 |
1878 |
|
Aletta Gertruida |
b7c1d1e4f2g11 |
1880 |
|
Louisa Jacoba |
b7c1d1e4f2g12 |
8.11.1881 |
|
Johanna Petronella Andriesa |
b7c1d1e4f2g13 |
4.11.1883 |
|