Lodewyk Jacobus (Louis), is gebore op 30.1.1932. Hy het getrou op 17.12.1955 met Maria Elizabeth (Marie) van der Merwe, dogter van Ds. Lucas Cornelis van der Merwe en Violette Johanna Van der Merwe.
Hy was onderwyser, boer, nyweraar en sakeman. Hy het geboer in Messina en Middelburg (Tvl). Hy het ook sakebelange gehad in Messina, Phalaborwa en Middelburg (Tvl). Hy was die eerste persoon wat geboer het met Karakoelskape agter die Soutpansberge.
Die tiende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Frederick Jacobus en kleinseun Lodewyk Jacobus en agterkleinseun Lodewyk Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg
Die kinders (10de Geslag) van Lodewyk Jacobus was:
Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section.