Bruwer Familie
Willem Frederick Jacobus is gebore op 19.5.1804. Hy is gedoop in Tulbagh op 17.6.1804 en hy sterf op 30.6.1852. Hy is twee keer getroud. Hy trou op 26-6-1828 met Johanna Elizabeth Bothma. Hy trou toe weer op 6.2.1843 op Swellendam met Maria Elizabeth Fouche wat gebore is in 1823.
Sy jongste kind was toe nog nie eers drie jaar oud nie. Dit is moonlik dat sy vrou tydens geboorte gesterf het soos dit maar gegaan het in daardie tyd.
Die sesde geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Jacobus Stephanus Bruwer en sy seun Johannes Godfriedus en kleinseun Willem Fredrick Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:
Die kinders (6de Geslag) van Willem Frederick Jacobus was:
Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section.