Bruwer Familie, Bruwer Family
X
GO
Bruwer Family/Bruwer Familie
The Bruwer Family in the world is an extensive family that has moved as early as 1066 from France to England and from France during 1680 to the Caribbean.  This is however the site of the Bruwer Family from South Africa dating back to 1688.  As these French descendants mostly speak Afrikaans, this site is in Afrikaans and English.


The Bruwer Family is moving back out into the World, hopefully the internet will help keep the roots of the clan in place.  Let us build on our history and save it for another 10 generations.

This site is not an authoritative research site, but merely a reference site for those members of the family that would like to know more about their roots and we welcome any corrections, advise and contributions.

A database with information of all the descendants of Estienne Bruwer
is created here. This site therefore aims to carry genealogy information of the Bruwer Family but also to serve as a contact mechanism for family members to meet each other.

Thank you for visiting.

 

Die Bruwer Familie in die wereld is groter as net die klomp van Suid Afrika. So vroeg as 1066 het daar 'n spul van Frankryk uitgewyk na Engeland en ook van Frankryk gedurende 1680 na die Karibbiese Eilande.  Hierdie webwerf is egter vir die Bruwer Familie van Suid Afrika wat terugdateer na 1688.  Omrede hierdie Franse afstammelinge meestal Afrikaans praat, is hierdie webwerf dan ook in Afrikaans en Engels.

Die Bruwer Familie is besig om die wereld vol te trek, hopelik sal die internet help om die klomp bymekaar te hou.  Laat ons bou aan ons geskiedenis en dit bewaar vir die volgende 10 geslagte.

Hierdie webwerf is nie 'n gesaghebbende navorsings-werf nie, maar 'n naslaanbron vir lede van die familie wat meer van hulle herkoms wil weet. Ons verwelkom enige korreksies, advies en bydraes.

'n Databasis met inligting oor al die afstammelinge van Estienne Bruwer word hier geskep.  Die webwerf mik daarom om algemene Genealogiese inligting van die Bruwer Family te versamel maar ook te dien as kontak meganisme for familie lede om meer van mekaar te wete te kom.

 

Dankie vir die besoek.

  

Visitors
Membership Membership:
Latest New User Latest: Koekiebox
Past 24 Hours Past 24 Hours: 0
Prev. 24 Hours Prev. 24 Hours: 0
User Count Overall: 15347

People Online People Online:
Visitors Visitors: 10
Members Members: 0
Total Total: 10

Why?

Why did the Bruwer's came to South Africa?  The Bruwer anchestor was part of the French Huguenots that fled France.

Hoekom het die Bruwer's gekom na Suid Afrika toe?  Die Bruwer voorvader was 'n Franse Hugenoot wat gevlug het uit Frankryk.

How?

The first ship to bring French Refugees to South Africa was the Voorschoten. On this ship came the anchestor of all the Bruwer's.


Die eerste skip wat geseil het na die Kaap met Franse vlugtelinge aan boord was die Voorschoten, en al die Bruwer's se voorvader was aanboord.




Where?
Blois in France is the area where the Bruwer Family originated from.  Read more on Wikipedia.

Blois in Frankryk is die area waar die Bruwer Familie vandaan kom. Lees meer oor dit in Wikipedia.

 
 
When?
When did the first Bruwer arrive in South Africa?

Wanneer was die eerste Bruwer se aankoms in Suid Afrika?

13 April 1688 

Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section. 

Kopiereg van sommige werk behoort aan hulle onderskeie outeurs en krediet word gegee in die Bronne Seksie.