Lodewyk Jacobus, is gebore op 14.5.1899. Hy het getrek vanaf distrik Kenhardt na die plaas "Sterkwater" in die distrik Douglas as jong man. Hy het getrou op 18.1.1925 met Anna Debora Botha Engelbrecht, gebore op 2.2.1902. Sy was familie van Generaal Louis Botha, hoekom sy die naam Botha gekry het.
Die negende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Frederick Jacobus en kleinseun Lodewyk Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg
Die kinders (9de Geslag) van Lodewyk Jacobus was:
Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section.