Willem Frederick Jacobus, is gebore op 24.9.1869. Die datum is waarskynlik verkeerd in die lig daarvan dat sy oudste suster in 1859 gebore is en sy die derde kind in 1862. Dit is 'n drukfout en waarskynlik is die datum in 1860. Hy sterf op 7.8.1944. Hy was van die plaas "Uitspankop". Hy is drie keer getroud. Hy het 17 kinders gehad.
Hy trou op 3.10.1887 met Johanna Elizabeth Van Zyl. Sy is gebore op 6.6.1863 en sterf op 18.8.1895. Sy was die dogter van Stephanus van Zyl en Aletta Magdalena Gerharda Bruwer (b7c1d1e4f5). Sy was dus sy niggie. Sy was dan ook die ma van die eerste 5 kinders van 17 kinders.
Hy het later weer getrou met Wilhelmina Sarah Paulina Booysen wat gebore is in 1877. Hy was vir 'n derde keer getroud met Maria Burger.
Die agtste geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Fredrick Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:
Die kinders (8ste Geslag) van Willem Frederick Jacobus was:
Kinders van Willem Frederick Jacobus (b7c1d1e4f2g2)
Naam |
|
Gebore |
Sterf |
Lodewicus Jacobus
|
b7c1d1e4f2g2h1 |
13.7.1888 |
7.7.1892 |
Stephanus Adriaan |
b7c1d1e4f2g2h2 |
9.4.1890 |
|
Aletta Magdalena Gertruida |
b7c1d1e4f2g2h3 |
20.3.1891 |
|
Johanna Elizabeth |
b7c1d1e4f2g2h4 |
20.3.1891
h3 & h4 was 'n tweeling
|
8.2.1896 |
Willem Frederik Jacobus |
b7c1d1e4f2g2h5 |
2.3.1892 |
|
Johanna Carolina |
b7c1d1e4f2g2h6 |
9.11.1898 |
|
Lodewyk Jacobus |
b7c1d1e4f2g2h7 |
14.5.1899 |
|
Wilhelmina Sarah Paulina |
b7c1d1e4f2g2h8 |
27.4.1901 |
|
Martha Elizabeth |
b7c1d1e4f2g2h9 |
25.9.1902 |
18.6.1909 |
Barend Nicolaas |
b7c1d1e4f2g2h10 |
28.2.1904 |
7.12.1966 |
Johanna Petronella |
b7c1d1e4f2g2h11 |
10.12.1906 |
|
Dirk Johannes |
b7c1d1e4f2g2h12 |
16.2.1909 |
28.2.1909 |
Johan Wilhelm |
b7c1d1e4f2g2h13 |
5.6.1911 |
12.6.1911 |
Nicolaas Pieter Frederick |
b7c1d1e4f2g2h14 |
7.9.1912 |
28.6.1966 |
Johannes Jacobus (Hansie) |
b7c1d1e4f2g2h15 |
29.1.1914 |
|
Paul Lodewyk (Paul) |
b7c1d1e4f2g2h16 |
11.8.1917 |
|
Dirk Johannes |
b7c1d1e4f2g2h17 |
1.7.1919 |
|