Dirk Johannes, is gebore op 1.7.1919 op die plaas "Rozyne Bosch" in die distrik Kenhardt as jongste kind. Na sy deelname aan die tweede wereldoorlog trou hy in Genoa Italie met Nella Maria Vittoria Fabbrini. Sy was van Montevarchi Italie en is gebore op 31.7.1922.
Die negende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Frederick Jacobus en kleinseun Dirk Johannes tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg
Die kinders (9de Geslag) van Dirk Johannes was:
Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section.