Die Derde Geslag Bruwer's is dan ook die hoofvertakking van die Bruwers. Alhoewel Johannes vyf kinders gehad het, waarvan vier seuns was het net drie kinders gehad. So die Bruwers word almal teruggebring tot een van hierdie drie seuns. Ons praat dus van die volgende takke:
Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section.