|

Jacobus Stephanus b6c5d7

Die vyfde geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Daniel Bruwer en sy seun Jacobus Stephanus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:

  • Estienne Bruwer (a)
  • Johannes Bruwer (b6)
  • Daniel Bruwer (c5)
  • Jacobus Stephanus (d7)

Die kinders (5de Geslag) van Jacobus Stephanus was:

  • Jacobus Willem Gebore 15-11-1827 Sterf 17-1-1900
  • Frederik Johannes Gebore  26-8-1829 Sterf 18-11-1898
  • Willem Jacobus Stephanus Gebore  19-4-1835 Sterf 21-12-1916
  • Jacobus Stephanus Gebore 10-9-1838 Sterf  22-2-1884
  • Johannes Petrus Gebore   17-8-1840 Sterf  24-12-1917
  • Hendrik Jacobus Gebore 29-8-1842 Sterf 6-10-1882
  • Gert Eduard Christiaan Gebore 16-12-1844 Sterf 10-10-1908

Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

UsersOnline

Membership Membership:
Latest New User Latest: Koekiebox
Past 24 Hours Past 24 Hours: 0
Prev. 24 Hours Prev. 24 Hours: 0
User Count Overall: 15347

People Online People Online:
Visitors Visitors: 15
Members Members: 0
Total Total: 15

Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section. 

Kopiereg van sommige werk behoort aan hulle onderskeie outeurs en krediet word gegee in die Bronne Seksie.