Register  | Login

Saturday, Sep. 04 04:23  

 
 

 
 
 
 
 
MinimizeVisitors/Besoekers
 
  

Sedert Julie 2008

Since July 2008

 

 

 
 
 
MinimizeHit Me!/Getref!
 
  

This Site was built with 100% Recycled Electrons

 
 
 
MinimizeWelcome to Bruwer Family/Welkom Bruwer Familie
 
  

Bruwer Familie

The Bruwer Family in the world is an extensive family that has moved as early as 1066 from France to England and from France during 1680 to the Caribbean.  This is however the site of the Bruwer Family from South Africa dating back to 1688.  As these French descendants mostly speak Afrikaans, this site is in Afrikaans and English.

The Bruwer Family is moving back out into the World, hopefully the internet will help keep the roots of the clan in place.  Lets us build on our history and save it for another 10 generations.

This site is not an authorative research site, but merely a reference site for those members of the family that would like to know more about their roots and we welcome any corrections, advise and contributions. 

A database with information of all the decendants of Estienne Bruwer is created here. This site therefore aims to carry genealogy information of the Bruwer Family but also to serve as a contact mechanism for family members to meet each other.

Thank you for visiting.

 
 Die Bruwer Familie in die wereld is groter as net die klomp van Suid Afrika. So vroeg as 1066 het daar 'n spul van Frankryk uitgewyk na Engeland en ook van Frankryk gedurende 1680 na die Karibbiese Eilande.  Hierdie webwerf is egter vir die Bruwer Familie van Suid Afrika wat terugdateer na 1688.  Omrede hierdie Franse afstammelinge meestal Afrikaans praat, is hierdie webwerf dan ook in Afrikaans en Engels.

Die Bruwer Familie is besig om die wereld vol te trek, hopelik sal die internet help om die klomp bymekaar te hou.  Laat ons bou aan ons geskiedenis en dit bewaar vir die volgende 10 geslagte.

Hierdie webwerf is nie 'n gesaghebbende navorsings werf nie, maar 'n naslaan bron vir lede van die familie wat meer van hulle herkoms wil weet. Ons verwelkom enige korreksies, advies en bydraes.

'n Databasis met inligting oor al die afstammelinge van Estienne Bruwer word hier geskep.  Die webwerf mik daarom om algemene Genealogiese inligting van die Bruwer Family te versamel maar ook te dien as kontak meganisme for familie lede om meer van mekaar te wete te kom.

 

Dankie vir die besoek.

 

Copyright of some work belong to their respective authors and researched used is given credit for in the Resources Section. 

Kopiereg van sommige werk behoort aan hulle onderskeie outeurs en krediet word gegee in die Bronne Seksie. 

 

 
 
 
MinimizeSponsors/Borge
 
  

Want to be a sponsor? / Wil jy ook Borg?

Hosting sponsored by

www.octagon.co.za

 Traffic Supplied by

www.mysticblue.co.za

 Financial Support from

www.bruwer.biz

www.money4africa.co.za

www.bizxchange.co.za

Donasion? / Donasie?

You can donate here / Jy kan ook 'n donasie hier maak

Donate



 

Web traffic exchange

 

 

 
 

Terms Of Use  |  Privacy Statement  

 Copyright 2007 by Louis Bruwer

   
Downloaded from DNNSkins.com