We also have the facility for you to have your own unique email with us eg louis@bruwer.info. Send us an email to find out which email adresses are available. It is a first ask (pay) first get service! Price is $10 per year per email. It is webmail so you can be anywhere in the world, but also pop3/smtp so you can download store it on your computer. When you know which email is available you can pay using the donate link to the right.
Ons het dan ook die fasiliteit vir jou om jou eie epos by ons te he bv. louis@bruwer.Info Stuur vir ons 'n epos om uit te vind watter eposse beskikbaar is. Dit is eerste vra (betaal) eerste kry! Prys is $10 per jaar per epos. Dit is webmail so jy kan enige plek in die wereld toegang he, maar ook pop3/smtp so jy kan dit ook op jou rekenaar aflaai en stoor. Wanneer jy weet watter epos beskikbaar is kan jy betaal deur 'n donasie te maak deur die skakel regs en siedaar jou eie Bruwer epos.
louis@bruwer.info