Register  |  Login

Sunday, May. 20 04:15  

 
 

 
   
 
Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

Louis b6c1d1e4f2g2h7i3j1

Louis,  is gebore op 17.12.1960.  Hy het getrou op 1.12.1984 met Linda le Roux, (gebore 7.8.1963) dogter van Servaas le Roux en Babara Catharina (Babs) le Roux.

Hy is 'n sakeman van Pretoria.  Hy is ook die skepper van www.bruwer.info wat poog om die geskiedenis van die Bruwer's behoue te hou.

Die elfde geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Frederick Jacobus en kleinseun Lodewyk Jacobus en agterkleinseun Lodewyk Jacobus ten agter-agterkleinseun Louis tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg


Die kinders (11de Geslag) van Louis is:

 

Kinders van Lodewyk Jacobus (Louis)  (b6c1d1e4f2g2h7i3)
Naam   Gebore Sterf
Louis
b6c1d1e4f2g2h7i3j1k1 10.11.1992
Linrica (Lieke) b6c1d1e4f2g2h7i3j2k2 29.01.1995  

 

Louis is an ACTIVE and REGISTERED member on the BRUWER site

 

 

 

Free Hit Counter
Free Hit Counter

 

 Registered Members May Update "My Story" If They Login

Terms Of Use  |  Privacy Statement  

 Copyright 2007 by Louis Bruwer

     
Downloaded from DNNSkins.com