Register  |  Login

Sunday, May. 20 04:15  

 
 

 
   
 
Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

Lodewyk Jacobus b6c1d1e4f2g2h7i3

Lodewyk Jacobus (Louis),  is gebore op 30.1.1932.  Hy het getrou op 17.12.1955 met Maria Elizabeth (Marie) van der Merwe, dogter van Ds. Lucas Cornelis van der Merwe en Violette Johanna Van der Merwe.

Hy was onderwyser, boer, nyweraar en sakeman.  Hy het geboer in Messina en Middelburg (Tvl).  Hy het ook sakebelange gehad in Messina, Phalaborwa en Middelburg (Tvl).  Hy was die eerste persoon wat geboer het met Karakoelskape agter die Soutpansberge.

Die tiende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Frederick Jacobus en kleinseun Lodewyk Jacobus en agterkleinseun Lodewyk Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg


Die kinders (10de Geslag) van Lodewyk Jacobus was:

 
Kinders van Lodewyk Jacobus (Louis)  (b6c1d1e4f2g2h7i3)
Naam   Gebore Sterf
Louis Bruwer
b6c1d1e4f2g2h7i3j1 17.12.1960
Marius Bruwer b6c1d1e4f2g2h7i3j2 16.12.1967  

Terms Of Use  |  Privacy Statement  

 Copyright 2007 by Louis Bruwer

     
Downloaded from DNNSkins.com