Register  |  Login

Sunday, May. 20 04:14  

 
 

 
   
 
Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

Lodewyk Jacobus b6c1d1e4f2g2h7

Lodewyk Jacobus,  is gebore op 14.5.1899.  Hy het getrek vanaf distrik Kenhardt na die plaas "Sterkwater" in die distrik Douglas as jong man. Hy het getrou op 18.1.1925 met Anna Debora Botha Engelbrecht, gebore op 2.2.1902.  Sy was familie van Generaal Louis Botha, hoekom sy die naam Botha gekry het.

Die negende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Frederick Jacobus en kleinseun Lodewyk Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg


Die kinders (9de Geslag) van Lodewyk Jacobus was:

 
Kinders van Lodewyk Jacobus (b6c1d1e4f2g2h7)
Naam   Gebore Sterf
Willem Frederik Jacobus
b6c1d1e4f2g2h7i1 3.1.1927
Gert Louis b6c1d1e4f2g2h7i2 28.4.1930  
Lodewyk Jacobus b6c1d1e4f2g2h7i3 30.1.1932  

Terms Of Use  |  Privacy Statement  

 Copyright 2007 by Louis Bruwer

     
Downloaded from DNNSkins.com