Register  |  Login

Sunday, May. 20 04:13  

 
 

 
   
 
Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

Dirk Johannes b6c1d1e4f2g2h17

Dirk Johannes,  is gebore op 1.7.1919 op die plaas "Rozyne Bosch" in die distrik Kenhardt as jongste kind. Na sy deelname aan die tweede wereldoorlog trou hy in Genoa Italie met Nella Maria Vittoria Fabbrini.  Sy was van Montevarchi Italie en is gebore op 31.7.1922.

Die negende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Lodewicus Jacobus Bruwer, wat getrek het weg van Robertson na die Boesmanland, en sy seun Willem Frederick Jacobus en kleinseun Dirk Johannes tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg


Die kinders (9de Geslag) van Dirk Johannes was:

 
Kinders van Dirk Johannes (b6c1d1e4f2g2h17)
Naam   Gebore Sterf
Chantal Sarah
b6c1d1e4f2g2h17i1 13.5.1965

Terms Of Use  |  Privacy Statement  

 Copyright 2007 by Louis Bruwer

     
Downloaded from DNNSkins.com