Register  |  Login

Sunday, May. 20 04:12  

 
 

 
   
 
Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

Willem Frederick Jacobus b6c1d1e4

Willem Frederick Jacobus is gebore op 19.5.1804.  Hy is gedoop in Tulbagh op 17.6.1804 en hy sterf op 30.6.1852.  Hy is twee getroud.  Hy trou op 26-6-1828 met  Johanna Elizabeth Bothma.  Hy trou toe weer op 6.2.1843 op Swellendam met Maria Elizabeth Fouche wat gebore is in 1823.

Sy jongste kind was toe nog nie eers drie jaar oud nie. Dit is moonlik dat sy vrou tydens geboorte gesterf het soos dit maar gegaan het in daardie tyd.

Die sesde geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Jacobus Stephanus Bruwer en sy seun Johannes Godfriedus en kleinseun Willem Fredrick Jacobus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:

  • Estienne Bruwer (a)
  • Johannes Bruwer (b6)
  • Jacobus Stephanus (c1)
  • Willem Frederick Jacobus (e4)
 

Die kinders (6de Geslag) van Willem Frederick Jacobus was:

 
Kinders van Willem Fredrick Jacobus (b6c1d1e4)
Naam   Gebore Sterf
Johannes Jacobus (Hans)
b6c1d1e4f1 April 1830 6.2.1901
Lodewicus Jacobus (Lodewyk Johannes) b6c1d1e4f2 17.8.1833  5.5.1911
Johanna Elizabeth b6c1d1e4f3 31.8.1835  
Hester Catharina b6c1d1e4f4 14.11.1836  
Aletta Magdalena Gerharda  b6c1d1e4f5 15.7.1840  

Terms Of Use  |  Privacy Statement  

 Copyright 2007 by Louis Bruwer

     
Downloaded from DNNSkins.com