Register  |  Login

Sunday, May. 20 04:09  

 
 

 
   
 
Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

Johannes Godfriedus b6c1d1

Johannes Godfriedus is gedoop op 13-2-1774 en hy sterf op 6-2-1852.  Hy is drie keer getroud.  Hy trou op 5-3-1797 met Margaretha Joubert.  Hy trou toe weer op 30.5.1802 met Hester (Helena) Catharina Van Zyl. Sy was die dogter van Johannes Van Zyl en Maria Magdalena de Jager en is gedoop op 24.5.1778.

Die derde keer trou hy met Johanna Maria Mazuret (Massoret) op 29.9.1833

Sy eerste kind is gebore in 1798 so dit moes 'n kind wees saam met sy eerste vrou.  Sy tweede kind is ook saam gebore in die tydperk saam met sy eerste vrou, maar is jonk oorlede. Dit is moonlik dat sy vrou tydens geboorte gesterf het soos dit maar gegaan het in daardie tyd.  Die ander drie kinders is dan ook kinders van sy tweede vrou.

Die vyfde geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Jacobus Stephanus Bruwer en sy seun Johannes Godfriedus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:

 
  • Estienne Bruwer (a)
  • Johannes Bruwer (b6)
  • Jacobus Stephanus (c1)
  • Johannes Godfriedus (d1)
 

Die kinders (5de Geslag) van Johannes Godfriedus was:

 
Kinders van Johannes Godfriedus (b6c1d1)
Naam   Gebore Sterf
Jacobus Stephanus b6c1d1e1 21-6-1778  
Gideon Johannes b6c1d1e2 25.12.1800  Jonk Oorlede
Johannes Godfries b6c1d1e3 3.7.1803 16.5.1858
Willem Frederick Jacobus b6c1d1e4 19.5.1804  30.6.1852
Aletta Magdalena b6c1d1e5 22.-12-1812 22-5-1872

Terms Of Use  |  Privacy Statement  

 Copyright 2007 by Louis Bruwer

     
Downloaded from DNNSkins.com