Register | Login
Sunday, May. 20 04:08
This Site was built with 100% Recycled Electrons
Estienne Bruwer (a1) was the 1st Generation, Johannes (b6) his son was the 2nd Generation. He had five children. All South African Bruwer's are therefore decendants of Johannes Bruwer.
Johannes (Jean) is gedoop in Kaapstad op 6 Desember 1722. Hy is oorlede op 31 Maart 1794. Hy is getroud op 18 Desember 1751 met Johanna Maria van der Merwe. Johanna van der Merwe is gedoop in die Paarl op 15 Julie 1731.
Die derde geslag kinders was 4 seuns en 1 dogter. Hierdie vertakking is dan ook die vernaamste vertakking van die Bruwers.
Terms Of Use | Privacy Statement
Copyright 2007 by Louis Bruwer