bruwer family,bruwer,bruwer anchestor,anchestory,family tree,stamboom,bruwer familie,genealogy Resources
Thursday, February 23, 2012 Page Options
Resources/Bronne

Various sources were used to compile this website.  The most important resource is the contribution of the current generation adding family specific details and growing the family tree.

Thank you all!

 

Daar is verskeie bronne gebruik ten einde hierdie webwerf saam te stel.  Die belangrikste is die bydrae deur die huidige geslag wat staaltjies byvoeg by familie lede en die stamboom lewend hou.

Dankie aan almal!

 

Resource to be made available here/Bronne sal hier beskikbaar gestel word
Resource List/Bron Lys
  1. Geslagsregister van die Familie Bruwer. Deur Fayers Marie Williams. Pretoria 1979.
  2. Die Hugenote van Suid-Afrika 1688-1988. Deur Pieter Coertzen.
  3. Fanus Bruwer, Randrivier, Robertson
  4. Johan Bruwer van www.bruwer-fam.com
  5. Verskeie Webwerwe in die BRONNE SKAKELS regs bo
  6. Individuele bydraes wat nie hier genoem is nie, maar waardeer word
Copyright 2007 by Louis Bruwer