X
GO
Jacobus Stephanus b6c5d7e10f1

Jacobus Stephanus is gebore op 18-3-1869 en hy sterf op 2-11-1950. Getroud met Johanna Margareta van Graan (Gebore 30-1-1865 en Sterf 15-1-1924).  Jacobus Stephanus is die sesde geslag.

Die sewende geslag Bruwer's wat afstammelinge is van Daniel Bruwer, sy seun Jacobus Stephanus en kleinseun Hendrik Jacobus (Hentie) en agterkleinseun Jacobus Stephanus tot op hierdie punt se stamboom lyk as volg:

  • Estienne Bruwer (a)
  • Johannes Bruwer (b6)
  • Daniel Bruwer (c5)
  • Jacobus Stephanus (d7)
  • Hendrik Jacobus (e10)
  • Jacobus Stephanus (f1)

Die kinders (7de Geslag) van Jacobus Stephanus was:

 

Kinders van Jacobus Stephanus (b6c5d7e10f1)
Naam   Gebore Sterf
 Maria Storm g1 8-2-1890 29-10-1946
 Elizabeth Naude g2  26-7-1891  6-11-1914
 Hendrik Jacobus g3 4-8-1893 12-8-1956
 Hester Helena Johanna g4 9-2-1896 Unknown
 Johan van Graan  g5 26-1-1899 17-4-1965
 Susanna Helena  g6 26-9-1900  
 Johanna Magaretta  g7 2-5-1906  

Ander Afstammeling
Hit Me!/Getref!

This Site was built with 100% Recycled Electrons

UsersOnline
Membership Membership:
Latest New User Latest: Koekiebox
Past 24 Hours Past 24 Hours: 0
Prev. 24 Hours Prev. 24 Hours: 0
User Count Overall: 15347

People Online People Online:
Visitors Visitors: 11
Members Members: 0
Total Total: 11

Copyright of some work belong to their respective authors and research used is given credit for in the Resources Section. 

Kopiereg van sommige werk behoort aan hulle onderskeie outeurs en krediet word gegee in die Bronne Seksie.