The website is the custodian of the hard work of various experts and eager amateurs that have researched and compiled the information that is used to compile the Bruwer Family Tree. Enjoy!
Hierdie webwerf is die bewaarder van die harde werk deur verskeie kundiges en ywerige amateurs wat die inligting wat die Bruwer Stamboom is nagevors en saamgestel het. Geniet!
Copyright of some work belong to their respective authors and researched used is given credit for in the Resources Section. Kopiereg van sommige werk behoort aan hulle onderskeie outeurs en krediet word gegee in die Bronne Seksie.